|
Die eienaar en rots van Soenêtjie! Sy het 'n "oopdeur" beleid en moedig ouers en personeel aan om enigetyd met haar te kom gesels, veral oor dinge wat pla.
|
|
Sekretaresse en almal se regterhand! Martinette sal waarskynlik die eerste stem of gesig wees met wie jy te make gaan hê as jy na ons bel of kom inloer! Enige navrae oor skoolaangeleenthede sal sy kan beantwoord en sy sal jou met graagte op 'n toer deur die skool neem! Martinette is vanaf 2001 by Soenêtjie betrokke.
|