Soenêtjie Kleuterskool Creche Centurion Zwartkop Soenetjie
Soenêtjie is betrokke by verskeie liefdadigheidsprojekte. Ons is, onder andere, betrokke by Doulos se gemeenskapsprojek waar daar twee kleuterskole gestig is wat deur Soenêtjie-personeel én ouers ondersteun word. Hoewel ons nie aktief fondse insamel vir hierdie instansies nie, skenk ons ouers gereeld kos, skoonmaakmiddels, klere, speelgoed en geskenkies aan die kinders en volwassenes wat deur ons projekte geraak word.

Ons glo aan die deel van ons kennis en personeel van bogenoemde kleuterskole besoek ons gereeld vir indiensopleiding. Op hierdie wyse help ons om mense te bemagtig en hoop dat dit hulle in staat sal stel op hulsef bo hul omstandighede uit te lig.


Soenêtjie Kleuterskool Creche Centurion Zwartkop Soenetjie ZwartkopSoenêtjie Kleuterskool Creche Centurion Zwartkop Soenetjie ZwartkopSoenêtjie Kleuterskool Creche Centurion Zwartkop Soenetjie ZwartkopSoenêtjie Kleuterskool Creche Centurion Zwartkop Soenetjie Zwartkop

Soenêtjie Kleuterskool Creche Centurion Zwartkop Soenetjie Zwartkop

Soenêtjie Kleuterskool Creche Centurion Zwartkop Soenetjie Zwartkop

Soenêtjie Kleuterskool Creche Centurion Zwartkop Soenetjie Zwartkop

Tuis | 4 tot 12 maande | 12 tot 20 maande | 20 maande tot 2 jaar | 2 tot 3 jaar | 3 tot 4 jaar | 4 tot 5 jaar
personeel | spyskaart | fotos | ons gee om | spesiale dae | kontak ons


© All rights reserved. Soenêtjie Kleuterskool & Creche. 2014. | Website created by Conqueror Technologies